Brandweer Partytjie

Vra seuntjies wat hulle eendag wil wees, en brandweerman is sommer bo-aan die lysie. Maak jou seuntjie en sy maatjies se drome waar met 'n brandweerpartytjie- kompleet met hoede, waterbalonned en waterpistole, en sit kos vir 'n ware vuurvegter voor.
11 Pins1.21k Followers
Span rooi, oranje, grys en swart in om die partytjie meer realisties te maak.

Sit ook on opgeblaasde balonne in die emmertjie.

Gee vir elke seun 'n emmer met sy naam op, volgepak met lekkernye en dinge wat hulle sal besig hou.

Maak maklike karamel-en piesang-happies vir die seuns om aan te smul.

Steek sommer klomp kerse aan bo-op die koek, en moedig die maatjies aan om die "brand" te blus.

Koop pitabroodjies

Koop pitabroodjies

Sit ook vars babatamaties, biltongrepies en aartappelskyfies op die tafel.

Die hoogtepunt van hierdie partytjie is die pret rondom die koek.

Pinterest
Search