Afrikaanse baba & kinderboeke

35 Pins1.22k Followers
Pieter W. Grobbelaar se weergawe van Jakkals en Wolf, met illustrasies deur Séan Verster, sal pa en kind ewe breed laat grinnik.

Die bekroonde versies sal die prettigste gediggies op jou kinderboekrak wees.

Kleuters (3+) leer van dierehabitat en- gewoontes deur rym en woordspel.

In die storie ontdek kinders al die dieregeluide op die plaas, wanneer hulle die klanknoppies druk, op soek na Hoenderhaan.

Lees die drie minjstories en laat die feetjies partytjie hou!

Stephanie Stansbie se Wat maak so, Manie Muis? is gemik op kleuters wat met slaaptyd deur naggeluide ontstel word.

Dis nou 'n storie wat jy in dieselfde asem vir jou agtjarige en peuter kan lees.

Selflees of voorlees vir 8-tot w11-jariges wat hou van avontuur.

'n Interaktiewe boekie wat jou 1-tot-3-jarige met oorgawe sal geniet.

Die lekkerste woordlekker.

Die lekkerste woordlekker.

Pinterest
Search