pies, terte

Collection by Ananda

70 
Pins
Milk tart Springrolls – Magic happens when two cuisines meet! South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Easy Cooking, Curry Recipes

Milk tart Springrolls - Magic happens when two cuisines meet!

Milk tart, a classic South African dish and these spring rolls filled with milk tart is a shortcut to the crunchy,creamy taste.Hints of cinnamon, a winner!

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Food Cakes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Ma Baker, Mousse, African Dessert

Cremora-koffietert

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.

Ma like milk tart Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Paleo Recipes, Recipies, Kos, Microwave Recipes, Baking Recipes

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

souttertjies Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor! Savory Snacks, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetizer Recipes, Beef Recipes, Yummy Recipes, A Food, Good Food

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes, Savoury Dishes, Kos, Meat Recipes, Baking Recipes, Coffee Recipes, Recipies

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Search Results for “appeltert” – Kreatiewe Kos Idees Tart Recipes, Apple Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts, Baking Ideas, Cookie Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Appeltert met brandewynssous

APPELTERT MET BRANDEWYNSOUS BESTANDDELE 1 koppie suiker 3 eetlepels margarien 3 groot eiers 1 koppie bruismeel 2 ml bakpoeier knippie sout ¼ koppie (60 ml) melk 1 klein blikkie (385 g) tertappels …

Easy Pecan Pie Recipe (No Corn Syrup!) - Spend with Pennies Easy Pecan Pie has a delicious gooey filling topped with pecans for the perfect holiday dessert! It's easy to make (& this recipe contains no corn syrup)! Pecan Recipes, Pie Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Syrup Recipes, Pie Dessert, Dessert Table, Holiday Desserts

Easy Pecan Pie Recipe (No Corn Syrup!) - Spend with Pennies

Easy Pecan Pie Recipe with brown sugar instead of corn syrup makes a delicious gooey pecan pie filling. How to make pecan pie the easy way for Thanksgiving!