Laat My Lewe (Bles Bridges Song) - André van Wyngaardt (1080p HD video)

Asemdief - Splinternuwe Enkelsnit Nou Op iTUNES !

Sê Net Dankie (Instrumentaal)

Sê Net Dankie (Instrumentaal)

Carola - Evighet - (Afrikaans Cover by André van Wyngaardt)

Ek Middelhartjie Jou - Promo Video

Ek Middelhartjie Jou - Promo Video

Hoogtepunte van my musiekloopbaan tot op datum (soos vanaf 27 Januarie 2013 tot op 11 Mei 2014 - wanneer ek begin optree het). Mag my musiek julle ook raak en inspireer.

"My Sielemaat" is 'n oorspronklike ballade geskryf en getoonset deur André van Wyngaardt en hierdie spesiale liedjie is beskikbaar op sy debuut CD, getiteld "Skadu's van my hart" wat direk van hom gekoop en bestel kan word by email adres : andrevwmusiek@gmail.com - Video verfilm deur Perfect Photographic en hulle kan gekontak word by email adres : info@perfectps.co.za en die finale "editing" deur André van Wyngaardt.

"Della" is 'n lied, geskryf en gekomponeer deur André van Wyngaardt en verskyn op sy debuut album, getiteld "Skadu's van my hart," wat direk van hom bestel kan word by andrevwmusiek@gmail.com  Hierdie video is deur André homself geproduseer, maar 'n meer professionele musiek video van "Della" kan verwag word in die nabye toekoms.

Pinterest
Search