Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆
Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek…
Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…
A Decadently Fruit-Filled Cremora Tart
Revisit this always popular retro South African dessert. Our version is fruity and covered in chocolate.
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
Vlakoekies | Vrouekeur
Bak hierdie lekker vlakoekies sommer vandag nog!
KLEIN KOEKIES & MERINGUES
WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...
KLEIN KOEKIES & MERINGUES
WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...