Leer

Collection by Anita Vosser

33 
Pins
 • 
12 
Followers
OPVOEDKUNDIGE PROGRAM – ACADEMIX TE KOOP  Academix is 'n tweetalige opvoedkundige program wat op 'n dinamiese wyse akademiese vordering in alle vakke by leerlinge kan bewerkstellig.  Graad R tot Graad 12.  Dit verg nie 'n onderwys (verwante) kwalifikasie om te gebruik nie. Die program word deur baie ouers aangeskaf.  Laerskoolprogram – R3000 Volprogram – R4000  Navrae / bestellings: Anita Vosser – 076 093 2728 grobler.anita@gmail.com KOMMA, leer-en-leessentrum Afrikaans, Toy Sale, Crafts For Kids, Facebook, Education, Toys, Angels, Crafts For Toddlers, Kids Arts And Crafts

Security Check

OPVOEDKUNDIGE PROGRAM – ACADEMIX TE KOOP Academix is 'n tweetalige opvoedkundige program wat op 'n dinamiese wyse akademiese vordering in alle vakke by leerlinge kan bewerkstellig. Graad R tot Graad 12. Dit verg nie 'n onderwys (verwante) kwalifikasie om te gebruik nie. Die program word deur baie ouers aangeskaf. Laerskoolprogram – R3000 Volprogram – R4000 Navrae / bestellings: Anita Vosser – 076 093 2728 grobler.anita@gmail.com KOMMA, leer-en-leessentrum

Security Check

Academix is 'n tweetalige leesprogram, wat baie  meer as net lees aanspreek.   Leesstukke dek van Graad R tot Graad 12. Baby Boom, Toy Sale, As, Teaching, Afrikaans, Education, Words, School, Program Management

Academix is 'n tweetalige leesprogram, wat baie meer as net lees aanspreek. Leesstukke dek van Graad R tot Graad 12.

Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies word kinders gehelp om te ontwikkel in verskeie akademiese velde, onder andere; analise en sintese, letterherkenning, assosiasie, basiese wiskundige beginsels, woordbou, konsentrasie, spelling, leesvaardighede, waarneem en weergee, begrip, hand-en-oog koördinasie, stimulering van kreatiewe denke en probleemoplossing. Afrikaans, Spelling, Comic Books, Words, Biology, Comic Book, Comics, Afrikaans Language, Games

Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies word kinders gehelp om te ontwikkel in verskeie akademiese velde, onder andere; analise en sintese, letterherkenning, assosiasie, basiese wiskundige beginsels, woordbou, konsentrasie, spelling, leesvaardighede, waarneem en weergee, begrip, hand-en-oog koördinasie, stimulering van kreatiewe denke en probleemoplossing.

Hout legkaarte met 3 lekker waarneem en weergee aktiwiteite saam elk.  Kan ook bestel word in Engels. Toy Sale, Education, Words, Educational Illustrations, Learning, Onderwijs, Studying

Hout legkaarte met 3 lekker waarneem en weergee aktiwiteite saam elk. Kan ook bestel word in Engels.

Hierdie is ’n lekker speel boek propvol opvoedkundige aktiwiteite wat handel oor die wildbewaring industrie om die kind ‘n beter idee te gee van wat die beroep behels, asook watter eienskappe hy/sy oor moet beskik om in hierdie loopbaanrigting te kan ingaan. Dit is die perfekte boek vir saamneem op vakansies of selfs om kinders besig te hou by die huis of agter in ‘n voertuig tydens ‘n lang rit. Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies word kinders gehelp om die beroep te…

Hierdie is ’n lekker speel boek propvol opvoedkundige aktiwiteite wat handel oor die wildbewaring industrie om die kind ‘n beter idee te gee van wat die beroep behels, asook watter eienskappe hy/sy oor moet beskik om in hierdie loopbaanrigting te kan ingaan. Dit is die perfekte boek vir saamneem op vakansies of selfs om kinders besig te hou by die huis of agter in ‘n voertuig tydens ‘n lang rit. Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies word kinders gehelp om die beroep te…