Deeg Bord

Collection by Avril Van Eyssen Greeff • Last updated 9 weeks ago

8 
Pins
Potato Mushroom Bakewith onion garlic cream onion soup powder butter cheese and breadcrumbs This recipe has no meat in it If you want meat Id see no problem with adding g. Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Curry Recipes, Oven Recipes, Soup Recipes, Kos

My big, fat South African potato bake - Cooksister | Food, Travel, Photography

This creamy, cheesy potato mushroom bake is always a favourite at South African braais/barbecues. Easy to make and delicious to eat, it's a real crowd-pleaser!

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes, Savoury Dishes, Kos, Meat Recipes, Baking Recipes, Coffee Recipes, Recipies

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Ham and sweet potato bake South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Turkish Delight, Ma Baker

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

Search Results for “Pastei deeg” – Kreatiewe Kos Idees Mince Recipes, Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Beef Recipes, Yummy Recipes, Savoury Recipes, Savory Snacks

slap pastei deeg – Kreatiewe Kos Idees

Posts about slap pastei deeg written by kreatiewekosidees

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast And Brunch, Breakfast Muffins, Ma Baker, Kos

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Hierdie maklik hoenderpastei is nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas. Chicke Recipes, Best Chicken Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Chicken And Mushroom Pie, Chicken Pasta, Rusk Recipe, Kos

Resep: Maklike hoenderpastei | Maroela Media

Hierdie maklik hoenderpastei is nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas.