Quick, Easy Biltong Quiche Recipe

Quick, Easy Biltong Quiche Recipe

'Biltong happies'. Mix butter & marmite/vegemite/bovril. Spread on 2 slices of bread (inside & out). Sandwich 1 cream cracker between 2 bread slices. Cut the sandwich into rectangles & roll in powdered biltong.

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES MEER...

Biltong-, gekaramelliseerde uie- en bloukaas-quiches

BILTONG TERT 1 rol gekoopte skilferkors, ontvries 1 koppie gerasperde cheddarkaas 1 koppie nat of droog beesbiltong, in skywe gesny 2 wiggies fetakaas, gekrummel swartpeper 4 eiers, geklits 375ml room METODE Voer 'n glasbak uit met die skilferkors. Sprinkel die cheddarkaas op die bodem. Bedek met die biltong en dan die fetakaas. Gooi baie swartpeper oor. Meng die eiers en room en voeg bo-oor. Sprinkel weer so bietjie cheddarkaas oor en ook biltong. Bak in oond teen 180°C vir 'n halfuur.

Pinterest
Search