Kan-nie-ophou-eet-nie karringmelk beskuit
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Good Housekeeping
Geelbek, kabeljou en geelstert is gewilde braaivleis, maar daar is baie ander soorte wat jy kan uitprobreer. Vra jou vishandelaar vir raad en maak seker die vis is nie op die lys van bedreigde spesies nie