Vinnige Tert
patat tert
Nuwe Jaar Souttert
Ryk hoender-en-sampioenpastei
Ek maak dié pastei baie in die winter.
Carike se appelnagereg
Paptert recipe
Resep: Lui-huisvrou-tert | Maroela Media
So op ʼn Vrydag het ons nie tyd vir ʼn ingewikkelde resep nie.
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!
Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie
OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…
Korslose melktert
Hierdie lekker melktert vorm sommer sy eie kors en is boonop vinnig om te maak
SUURLEMOEN KAASKOEK
SUURLEMOEN KAASKOEK: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/suurlemoen-kaaskoek.html Kors: 1 pakkie marie koekies -fyn 1/3 koppie botter - gesmelt -maak koekies fyn en gooi gesmelte botter by. Druk vas in tert bak. Sit in yskas tot vulsel klaar is. Vulsel: 1 bakkie maaskaas (smooth cottage cheese) 1 blik kondensmelk 1 pakkie suurlemoen jelly 1 blikkie room - 155g (dessert cream) 1/4 koppie vars suurlemoensap Metode: Maak jelly aan met 1koppie kookwater, en laat afkoel…