Attie Van Vuuren

Attie Van Vuuren

Attie Van Vuuren
More ideas from Attie
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…

Dadel Bolletjies    250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol,  klapper.    Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

cup raw cashews cup coconut flour 1 cup fresh dates, pitted (Medjool dates are best) pinch salt cup desiccated coconut tsp vanilla extract extra desiccated coconut, to roll