Rusks

Collection by Anna

21 
Pins
South African, Beskuit! All Bran, Buttermilk Rusks!

South African, Beskuit! All Bran, Buttermilk Rusks!

My goodness, I was craving these this morning with my coffee....and it does look like my oumas!

Resep 1: ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit

Huisgenoot

Stien Rust Karringmelkbeskuit  (Ma Joyce)  3 pakke SR meel (1,5 kg)  1½ koppie suiker  3 eiers  500 gr smeer  1 teelepel koeksoda  1 tee...
Healthy FoodGood FoodYummy FoodSouth African Recipes

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Jogurt en Kondensmelk Beskuit  (VROUEKEUR)  ongeveer 80 stukkies  1,5 kg (9 k) koekmeel  60 ml (4 e) bakpoeier ...  5 ml (1 t) sout  187...

Jogurt en Kondensmelk Beskuit

Jogurt en Kondensmelk Beskuit (VROUEKEUR) ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier ... 5 ml (1 t) sout 187...

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut

Old-fashioned aniseed rusks Recipe - EatOut

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut