Afrikaans Recipes

Collection by Aslam

57 
Pins
 • 
130 
Followers
Quick Milk Tart Cookie Cups! Adding this to the list of treats I should try one day.

MILK TART COOKIE CUPS

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat.

Die Lekkerste Hoenderpasteie (Yummiest chicken pies) - South African Recipes

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

MAMMA SE BAIE LEKKER VRUGTEKOEK

MAMMA SE BAIE LEKKER VRUGTEKOEK - Food Lovers Recipes

Lekkerste, klam vrugtekoek

Lekkerste, klam vrugtekoek

Die koek hou vir minstens 1 jaar in die ys- of vrieskas (mits lugdig verpak).

Souttert met biltong en cheddarkaas | SARIE

Souttert met biltong en cheddarkaas

Sarie

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Blikkiesbrood. Is dit nou nie ‘n oulike idee nie! Brood in ‘n blik is die perfekte bykos vir ‘n braai.

Blikkiesbrood

Is dit nou nie 'n oulike idee nie! Brood in 'n blik. Dit is die perfekte bykos vir 'n braai.

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Sjokolade stafies.

Sjokolade en neute stafies

Sjokolade stafies.

Karamel-melktert Komplimente : HUISGENOOT Genoeg vir 10-12 mense Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Afkoeltyd: oornag 250 g Tennis-koekies, fyn gedruk 200 g botter, gesme...

Melktert – Karamel

Karamel-melktert Komplimente : HUISGENOOT Genoeg vir 10-12 mense Bereidingstyd: 20 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Afkoeltyd: oornag 250 g Tennis-koekies, fyn gedruk 200 g botter, gesme…

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

Klein tertjies met tamatie, feta en basiliekruid, In my spysenieringsdae het ek altyd dié tertjies voor ete saam met drankies voorgesit. Jy kan dit koud of warm voorsit.

Klein tertjies met tamatie, feta en basiliekruid

In my spysenieringsdae het ek altyd dié tertjies voor ete saam met drankies voorgesit. Jy kan dit koud of warm voorsit.

Vrouekeur | GEMMERKOEKIES – met barsies en al!

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan...

Crunchies

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan...