#Labola loves DIY projects. Watch this space for more DIY tips. #Labola.co.za or find us on Facebook under Labola Decor Hire And Flowers.

20+ Recycled Pallet Wall Art Ideas for Enhancing Your Interior

Rustic barn wood mason jar candle holders – For the Home @ Home Design Ideas.maybe use Christmas lights inside the jars instead of candles

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Dag 152  2 Sam 22:34 Byvelvers God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.

Dag 152 2 Sam Byvelvers God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.

Dag 153 Psa 24:1-2 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here, want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters.

Dag 153 Psa 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here, want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters.

Dag 170 1 Joh 5:2  Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

Dag 170 1 Joh Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

Dag 169  Jes 66:13 Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.

Dag 169 Jes 66:13 Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.

Habakuk 3:17-19 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Habakuk Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die…

Dag 171 Mar 10:15  Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”

Dag 171 Mar Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.

Dag 158 Psa 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Dag 158 Psa U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Dag 149 Bybelvers Spr 16:3 Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk.

Dag 149 Bybelvers Spr Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk.

Dag 148 Bybelvers 2 Sam 22:47-48 Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my verlos het. Dit is God wat my die oorwinning gee, wat volke aan my onderwerp.

Dag 148 Bybelvers 2 Sam Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my verlos het. Dit is God wat my die oorwinning gee, wat volke aan my onderwerp.

Dag 172 Jak 4:7 DB Wees gehoorsaan aan God en net aan Hom. Verklaar die duiwel vyand nommer een in jou lewe en gee hom nie ‘n enkele kans nie. Hy sal dan van jou af padgee omdat hy niks kan regkry nie. Julle moet God se hand al hoe stywer vashou; dan sal Hy julle hand ook al hoe stywer vashou. As julle verkeerde dinge doen, hou op daarmee. Hou op aan die een kant God te wil doen en aan die ander kant nog met julle sondes aan te gaan.

Dag 174  Jer 32:17 DB “Ag Here, U het die hemel en die aarde deur U groot krag en mag gemaak. Niks is te moeilik vir U om te doen nie! ”

Dag 174 Jer DB “Ag Here, U het die hemel en die aarde deur U groot krag en mag gemaak. Niks is te moeilik vir U om te doen nie!

Pinterest
Search