Afrikaanse resepte

Collection by Dienkie

100 
Pins
 • 
13 
Followers
Dienkie

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Karamel-vrieskaskaaskoek

Hierdie lekkerny is eintlik perfek vir die somer, maar dit is een van die maklikste, vinnigste en lekkerste karamelresepte wat ek ken, daarom het ek besluit om dit hier in te sluit.

AMARULA DRIEHOEK VRIESKASTERT

AMARULA DRIEHOEK VRIESKASTERT 100g botter 60ml strooisuiker... 250g roomkaas 1 eier 18 Tennisbeskuitjies rooi & groen kersies 75ml Amarula likeur 200g donkersjokolade 1 Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits eier en voeg by, roer roomkaas en 50ml Amarula by tot goed gemeng. Plaas in vrieskas tot halfpad gevries. Pak Tennisbeskuitjies op foelie in 3 x 6 rye . Sit lepelsvol van roomkaasmengsel op middelste ry , pak rooi & groen kersies bo-op en plaas res van mengsel daarop. Vou…

Patatgebak

Hier is nog ’n lekker resep uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.

Dadelvierkantjies

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)

Outydse sagopoeding – Melkkos & Merlot

Ouma se gebakte sagopoeding van toeka met 'n moderne kinkel. Al die sielsbevredigende saligheid van haar plaastafel, maar minder vet en minder suiker.