Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte
Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…
Tamatiebredie
Sit dié bredie voor op rys, krummelpap of stampmielies.
Resep: Klapper-en-sjokolade-meringuetertjies | Maroela Media
Dié tertjies is perfek vir teetyd!
Driehoekworsiehappies
16 happies Bestanddele bietjie olie 1 ui, fyn gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde
Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie
Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap…
MACARONI EN BOEREWORS GEREG
MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL: [OUMA BEER SE EIE RESEP] ½ - 1kg boerewors, afhangende hoeveel persone eet, sny in happie grote stukkies 250g pakkie gemengde gevriesde groente 1 – 2 uie fyn gekerf 1 blikkie Mild en spicy Chakalaka [gebruik enige ander chakalaka as jy nie hou van effens brand nie] 2 blikkies water, gebruik die chakalakablikkie 500g macaroni 1 kop elke gerasperde cheddar en parmasaankaas 1 groen en geel of rooi soet pepper, in repies gesny 50ml chutney 30ml tamatiesous 1e…
Cape Malay Tomato Bredie
A tomato bredie is the ultimate manifestation of South African home cooking. Ostensibly a stew, bredies form an integral part of South African huiskos (home cooking), and whilst there are a number …
Resep: Herderspastei | Maroela Media
Daar is darem min geregte wat so lekker is soos 'n herderspastei. Bedien dit met slaai.
NEUTE LEKKERS
Neute Lekkers http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/neute-lekkers.html Bestandele: 150 g sjokolade blok 100 g neute – grof gekap (pekaneute of grondboontjies) Ek hou my grondboontjies heel (my keuse) Smelt sjokolade en meng neute by. Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol. Opsioneel: VERSIERING: 50 gr wit sjokolade Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering. Jy kan as jy wil, so bietjie klapper ook byvoeg of bo-oor strooi as nog…