Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niem...

Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niemand jou verstaan nie maar wanneer jy jouself nie verstaan nie.

Die Here is ons genadig. Hy sal ons nie deur iets laat gaan as ons dit nie kan hanteer nie. Struikel blokke is daar om ons meer afhanklik van God te maak!

Die Here is ons genadig. Hy sal ons nie deur iets laat gaan as ons dit nie kan hanteer nie. Struikel blokke is daar om ons meer afhanklik van God te maak!

Pinterest
Search