pasteikors

Collection by Thea botha • Last updated 12 weeks ago

8 
Pins
In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Search Results for “Pastei deeg” – Kreatiewe Kos Idees Mince Recipes, Tart Recipes, Beef Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Savoury Recipes, Pastry Recipes, Desserts

WordPress.com

Slap pasteideeg. Beter resep: 1kg maalvleis, 2k H2O, 70g sagte broodkrummels, 25ml asyn, 2t sout, 1ml peper. Braai saam. Kors bo: 1 eier, 1/2k olie, 1/2k melk, 1k meel, 2t bakpoeier en 2ml sout.Klits, gooi oor en bak.