So mooi❤️ my boetie Caleb en sussie Liniece

My josie my liefkind my sonskynkind my hart se liefdepunt

Stunning!! Tafelgebed                                                                                                                                                      More

Stunning!! Tafelgebed More

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind.

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

My ink is op - Afrikaans poem. Lovely words!

My ink is op - Afrikaans poem

Ek het hom alkllaar gepin, maar ek hou te veel hiervan :)

Ek het hom alkllaar gepin, maar ek hou te veel hiervan :)

Pinterest
Search