Afrikaans

Collection by ClotHilde

463 
Pins
 • 
369 
Followers

Wat 'n mooie TAAL! Trots Afrikaans!

ClotHilde
Buy Old South African Bank Notes for R175.00

Old South African Bank Notes | bidorbuy.co.za

Buy Old South African Bank Notes for R175.00

Ek kies om gelukkig te wees, om te leef, te lag, lief te hê & elke dag aan te pak sonder dat ek weet wat om te verwag.. Ek kies om my lewe te deel met mense wat vir my omgee, wat deel van my lewe WIL wees. Ek kies om op te hou stres oor wat ander dink en sê en dinge waaroor ek geen beheer het nie Here ek sê dankie vir elke een wat kies om deel te wees van my lewe. Dankie dat ek EK is. Here ek kies om te lewe!