‘Ryk en lekker’ by Elizabeth Kendall
'Ryk en lekker' by Elizabeth Kendall. Coffee painted. Afrikaans poetry. South Africa. Boeretroos.op papier en in woorde! Inspired by Maree Clarkson, Dianne Ilka and Barbara Glatzeger I've created a coffee-poem! Hope you
Here maak my 'n werktuig van U vrede - gebed
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
ページがみつかりませんでした | iPhone12,スマホ壁紙/待受画像ギャラリー
wallpapers for iPhone, Android
Biblical Counselling Training
Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…
'n Oomblik saam met GOD lei tot 'n GOEIE DAG!
'n Oomblik saam met GOD lei tot 'n GOEIE dag! Hallo Vroue! Ek kan net hoor wat julle dink ... "My lewe is dol. Ek kan nie ... kan eenvoudig nie nog één ding by my skedule voeg nie. Nátuurlik wil ek graag meer tyd saam met God deurbring ... maar WANNÉÉR?" Ja, ek hoor jou en voel presies nét soos jy. Ons hardloop van punt A na B, en ons maak elke dag keuses oor waarvoor ons tyd het en wat ons moet los. Die waarheid is égter dat as ons aan die begin van élke dag net 'n óómblik saam met God…
'n Gebed
Geloofsbelydenis
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Ink skryf in Afrikaans
INK - Skryf in Afrikaans
Van die mooiste plekke on te wees is in iemand se gedagtes, in hul gebede en in hul harte.
Goeie more boodskappie
Die lewe is deesdae so gejaag dat mens skaars kans kry om ander te groet. Hier is goeie more boodskappies om met jou mense te deel.
NOMMER EEN
NOMMER EEN deur Carolyn Larsen Jy mag naas My geen ander gode hê nie. - Eksodus 20:3 Die eerste gebod wat GOD gegee het, is dat *Hý* Nommer Een in ons lewe wil wees. Hy wil dáárdie plek met *níks* of *níémand* anders deel nie. Die éérste stap in gehoorsaamheid aan GOD is om Hóm belangriker te maak as familie, vriende, gewildheid óf goeie mikpunte wat jy bereik, roem of geld, of enige iets anders. Jy kan *níé* vir GOD én iets anders dien nie! Jy kan *sê* GOD is jou Nommer Een en jou vríénde…