Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Jakobus En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Met geloof in jou hart kan jy enige probleem die hoof bied... #Afrikaans #iBelieve #faith #Fromthe♡

Met geloof in jou hart kan jy enige probleem die hoof bied.

Vertrou op die Here

Teks- "Vertrou op die Here met jou hele hart & moenie.

O, Heer my God, as ek in eerbied wonder en al U werke elke dag aanskou. Die son en maan, die aarde, sterre wolke hoe u dit elke dag so onderhou. Dan moet ek juig my Redder en my God Hoe groot is U Hoe groot is U Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U Grote Naam   #‎teamfiladelfia #‎filadelfiainstitute #‎filadelfiaopleiding #‎filadelfia #‎myfiladelfia

More ideas
Pinterest
Search