Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Spreuke God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

God het altyd tyd om te luister as jy tyd het om te bid. #Afrikaans #Godmantras #Prayer

God het altyd tyd om te luister as jy tyd het om te bid.

Psalms Quotes, Afrikaans, Christian Quotes, Bible Verses, Boot Cuffs, God, Lamb, Free Spirit, Pearls


More ideas
Pinterest
Search