food

Collection by ANTOINETTE HEYNEKE • Last updated 8 weeks ago

15 
Pins
Chicken with Creamy Mushroom Sauce - Crisp-tender chicken baked to perfection, smothered in the most creamy mushroom sauce easily made from scratch! from Damn Delicious I Love Food, Good Food, Yummy Food, Tasty, Creamy Mushroom Sauce, Mushroom Chicken, Creamy Chicken With Mushrooms, Mushroom Pizza, Mushroom Risotto

Chicken with Creamy Mushroom Sauce - Damn Delicious

·
81 reviews
·
50 minutes
·

Crisp-tender chicken baked to perfection, smothered in the most creamy mushroom sauce easily made from scratch!

Pork Scaloppini recipe Pork Scaloppine by tasty food videos : This delicious family favorite is about as elegant as comfort food gets.… Pork Scaloppine This delicious family favorite is about as elegant as comfort food gets with lemon caper sauce Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Pork Recipes For Dinner, Cooking Pork, Pork Dinner Ideas, Cooking Brisket, Cooking Trout, Rabbit Recipes
0:59

#Pork #Scaloppine

This delicious family favorite is about as elegant as comfort food gets #Pork #Scaloppine, with lemon caper sauce

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

New American Cuisine – demo Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Sweet Pie, Sweet Tarts

Suurlemoenmeringuetert

1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Savoury Baking, Baking Breads, Delicious Sandwiches, Bread And Pastries, Savory Snacks

Braaibolletjies met roomsous en kaas

Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.

HEELPITMIELIE-EN-BIERBROOD:Rencia Odendaal Pretorius500 gr bruismeel2 eetl suiker1 blik heelpit mielies - gedreineer2.5ml ... Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Easy Banana Bread, Campfire Food, South African Recipes

Oulike Idees

HEELPITMIELIE-EN-BIERBROOD:Rencia Odendaal Pretorius500 gr bruismeel2 eetl suiker1 blik heelpit mielies - gedreineer2.5ml ...

 Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Desserts, Pizza Recipes, Yummy Recipes, Salad Recipes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

Pasta salad | Pastaslaai #Braai #Recipe Salad Dishes, Pasta Salad Recipes, Pasta Dishes, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Braai Salads, Kos

Pastaslaai

6 porsies Bestanddele SLAAI bietjie olie 1 ui, fyn gekap knypie droë gemengde kruie 250

Serves 4 2 cans each) mussels, drained 1 large onion, grated 3 garlic cloves, chopped 250 ml. Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Appetizers, Snack Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Quiches, Kos

Romerige mosselbroodjies

Jy hoef nie elke dag Superma te wees nie; soms is broodjies en slaai genoeg vir aandete.

Maak die beste gebruik van die heerlike weer deur die piekniekmandjie met lekkernye te pak en ’n rustige plekkie te soek. Braai Recipes, Ham Recipes, Veggie Recipes, Cooking Recipes, Kos, Vegetable Skewers, Tasty Vegetarian Recipes, Delicious Recipes, Asparagus Pasta

Geroosterde groente-kebabs

Maak die beste gebruik van die heerlike weer deur die piekniekmandjie met lekkernye te pak en ’n rustige plekkie te soek.

Uit die Huisgenoot kombuis: Maklike sjokoladesous South African Desserts, South African Recipes, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Something Sweet, Food Inspiration, Sweet Treats, Cooking Recipes

Maklike sjokoladesous

Dit gaan jou sowat vyf minute neem om hierdie heerlike sjokoladesous, wat perfek vir roomys is, te maak.

Flippen Lekker Hoender , die is 'n vinger aflek lekkerte ! South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, My Favorite Food, Favorite Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Cooking Ideas, Yummy Recipes

Heuning en Mosterd Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

~ Vinger lek aflek lekker !! 1.5kg hoenderstukke (afgespoel onder koue loopwater) 1/2 kop botter bietjie kookolie 1/2 kop heuning 1/2 kop mosterdsous van jou keuse 1/4 kop appelkoos konfyt 1 kop ko…