‘Iewers’ by Elizabeth Kendall
'Iewers' by Elizabeth Kendall. Afr. gedig, skildery in olieverf: Suid-Afrika, my vaderland! AFRIKAANS: Woord en Beeld
Gedig: Jy is dood
Ek het hierdie gedig in 2008/2009 geskryf. Dit was nie regtig vir iemand spesifiek nie. Dit was maar net ‘n gediggie om oor die algemeen die pyn van verlies te beskryf.