When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans-kosbaar

Collection by Anso Roos van Zyl

506 
Pins
 • 
169 
Followers
Anso Roos van Zyl
Koos du Plessis More Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaanse Quotes, Prayer Board, Spiritual Inspiration, Positive Thoughts, Positive Quotes, Christian Quotes, Beautiful Words

Gebed van Koos du Plessis

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Here, al verstaan ek nie sal ek nog steeds aanhou om U te loof en te prys want ek het U lief vir wie U is en nie wat U vir my kan doen nie. Prayer Verses, My Prayer, Counselling Training, Worship Quotes, Afrikaanse Quotes, Spiritual Disciplines, Morning Inspirational Quotes, Prayer Board, Printable Quotes

Home

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Here, herinner my asseblief in die tye wat ek oorval word met paniek en vrees dat U vir my sal sorg soos die voëltjies daar buite. Hulle het kos en skuiling en is nie bekommerd oor die dag van môre nie. U goedheid en guns hoe verseker nie op met die voorsiening aan diere nie. Vergewe my omdat ek dit soms vergeet en twyfel. Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Spiritual Disciplines, Prayer Board, Faith Hope Love, Positive Thoughts, Beautiful Words, Counseling, Bible Verses

Home

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Die gesegde lui om nie al jou eiers in een mandjie te plaas nie. My hoop is egter net in Jesus. Al my hoop word in Hom geplaas en ek sal dit nie verdeel nie. Ek kan nie my hoop in mense plaas nie, want ons almal is gebroke wesens wat uit 'n plek van seer, swaarkry en soms desperaatheid reageer, ongeag hoe goed die bedoeling is. Counselling Training, Angel Prayers, Goeie More, Motivational, Inspirational Quotes, Afrikaans Quotes, Prayer Quotes, Daily Bread, Training Courses

Home

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!