Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis .

Ek het toe die naweek paptert met kaaskrulle gemaak,my fam het hul vingers afgeeet. Bacon, uie, mushrooms, braai saam, voeg by 2 pakke kaaskrulle fyn gedruk, en 250ml room, maak slap pap, meng bacon mengsel by, gooi in bak, strooi kaas oor en bak in oond (180 grade) vir +- 20 min – Heerlik Elize …

Souttert met biltong en cheddarkaas

Souttert met biltong en cheddarkaas

Gebakte Niknaks Groenbonegereg

Gebakte Niknaks Groenbonegereg

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.

Hampastei met Kaas & Sampioen | Boerekos – Kook met Nostalgie

Hampastei met Kaas & Sampioen | Boerekos – Kook met Nostalgie

More ideas
Pinterest
Search