Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits…

One of my favourite South African treats. Rusks! Gotta bake some soon

Low sugar high fibre rusk recipe - will replace the non-nutritive sweetener.

Muesli-beskuit

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly.

NEUTBESKUIT 1 kg bruismeel, 2 hoogvol teel bakpoeier, 2 koppies muesli, 2 koppies All Bran, 1 koppie sonneblomsaad, 1/2 koppie klapper, 1 koppie gekapte pekanneute,  cranberries, pampoensade 2 koppies bruin suiker, 2 eiers, 2 koppies karringmelk, 500 g margarien. Meng alle droe bestanddele. Klits eiers en voeg karringmelk by. Smelt margarien. Meng alles saam en bak …

Spogbeskuit

Spogbeskuit

Diabeetbeskuit

These crunchy rusks are a great healthier option of your favourite tea-time treat.

Mieliebrood

Mieliebrood

2015-06-22-janseanysbeskuit

2015-06-22-janseanysbeskuit

Pinterest
Search