My handwerk blog
Collection by Ansie de Vos • Last updated 9 weeks ago
Wat ek haak en hekel
Gebreide sokkie patroon
Patroon vir gebreide sokkies Oorspronklike patroon deur ©Katarina Mushyn Ek neem glad nie krediet vir hierdie patroon n...
Maklike Slippers vir sommer so - gratis patroon
Vir die laaste paar jaar ondersteun ons kerk die kinderhuis in Reddersburg met brei en hekel projekte. Ek het al soveel musse, serpe...
Maklike winter chunky slippers vir 'n man
Gratis patroon Afkortings : st = steke ks = kettingsteek gs = glipsteek kb = kortbeen lb = langbeen ry = rondte ...
Purper en pers plesier ... maklike oorgooi kombers
Hekel kombers in ouma blokkie patroon (gratis patroon, slegs vir eie gebruik) (gratis patroon slegs vir tuisgebruik of vir d...
Maklike winter chunky slippers vir 'n man
Gratis patroon Afkortings : st = steke ks = kettingsteek gs = glipsteek kb = kortbeen lb = langbeen ry = rondte ...
''n Hekeltrui vir 'n Dogter
Wintergroete uit die Noord-Kaap, Ek dreig al so lank om 'n blog te doen, en hier is dit uiteindelik. So, hier deel ek met julle sommer...
Poncho met 'n moutjie
My 'peetkinders' het elkeen 'n kortmou poncho gekry om die koel herfsdae aan te durf. Dit is regtig maklik en kan vinnig kla...
Bobbelbersie vir baba met Troosbersie daarby
Ek moes 'n skapie troosbersie vir 'n nuwe babadogtertjie maak, maar die wol was so sag, ek het sommer 'n bobbelbersie ook gemaak...
VEELKLEURIGE AFGHAN BABA KOMBERSIE
Gratis patroon Hierdie is ‘n maklike Afghan blok babakombers. Dit is belangrik dat jy net die patroon verstaan en volg maar daar is ge...
Ronde spiraal lollipop babakombersie
Gratis patroon. Hierdie kombersie word in die rondte gehekel en gaan nogal vinnig. Jy kan dit so groot of sy klein maak as wat jy wil. Dit...
Bobbelbersie vir baba met Troosbersie daarby
Ek moes 'n skapie troosbersie vir 'n nuwe babadogtertjie maak, maar die wol was so sag, ek het sommer 'n bobbelbersie ook gemaak...