Quotes

10 Pins1 Followers
Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Psalm 121:1-2 #LiefGodGrootliks

Johannes 1:16  Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.  Wanneer ons Jesus vertrou sal ons baie seëninge ontvang. #LiefGodGrootliks

Goeie môre liewe vriende, God se liefde vir ons is onwrikbaar. Onwankelbaar. Oneindig. Watter ongelooflike vrede vir ons harte elke dag. #LiefGodGrootliks

JEREMIA 1:5  Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.   Vader dankie dat u my gekies het. Voordat ek gebore is, het U ‘n plan vir my opsy gesit en ‘n doel vir my lewe. #LiefGodGrootliks

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Vrydag LEES: 4:9-22 SOAP: 4:17-18  Watter verhaal het God aan jou toevertrou om te deel met 'n wêreld wat seer het en moet weet dat God hulle sien en hulle liefhet? Deel jou getuienis met vrymoedigheid, vir Sy glorie.  Liewe Jesus,  Help my om U goedheid, U voorsiening en U beskerming te verkondig. Deur die getuienisse van my lewe, help ander om U te sien en hul geloof in U te plaas. Amen.

Week 1  - VREUGDE IN OM TE LY - Dindsag Lees: 1:7-11� SOAP: 1:9-11 "Eendag" kom. Tot op die dag wanneer elke siel sal bely dat Jesus Christus Here is en elke knie in elke taal sal buig - van elke nasie en alle uithoeke van die wêreld - tot op die glorieryke dag, het ons werk om te doen. Ons moet lewe soos Christus. Christus het as 'n nederige dienskneg gekom na 'n wêreld wat Hom nie geken het nie.

So ontmoedig deur Sy genade. So dankbaar vir die kruis. Sy woorde bring ons na hierdie plek. Hulle bring ons na Hom.  Whitney Cain Daugherty  https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/10/11/god-se-woord-vir-die-lewe-se-seisoene/  #LiefGodGrootliks

ROMEINE 8:35 "Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? "  Ons kan nie geskei word van die liefde van God nie #LiefGodGrootliks

Verandering begin met ons. Jy is dalk in die verlede diep seergemaak deur iemand se woorde, maar in kontras met die populêre gesegde, hoef gewonde mense nie ander mense te wond nie. Jesus transformeer lewens en vergifnis en 'n nuwe begin is moontlik in Sy naam. Vandag kan ons weer begin. Vandag hoef ons nie te wag vir die ander persoon om te verander nie. Vandag kan die siklus stop by ons. Ons kan vergifnis uitreik en nederig daarvoor vra.

More ideas
Pinterest
Search