When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Brood

Collection by Ann van

7 
Pins
Hertzoggies in a pan South African Desserts, South African Recipes, Africa Recipes, Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pie Recipes, Ma Baker

Hertzoggies in ’n pan

Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

 Is dit nou nie ‘n oulike idee nie! Brood in ‘n blik is die perfekte bykos vir ‘n braai. Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Kos, Tapas, Sandwiches, South African Recipes, Tray Bakes, Street Food

Blikkiesbrood

Is dit nou nie 'n oulike idee nie! Brood in 'n blik. Dit is die perfekte bykos vir 'n braai.

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse. South African Dishes, South African Recipes, West African Food, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Healthy Recipes, Savoury Recipes, Oven Recipes

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke. Poke Cake Banana, Meet, Recipes, Ripped Recipes, Cooking Recipes, Medical Prescription, Recipe

Mieliebrood met pynappel

Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke.

Regte egte tradisionele Adendorff mieliebrood in ‘n koffieblik soos ons oupas en oumas dit gemaak het. Bestanddele: Ses koppies gemaalde mielies. ( Gebruik groenmielies wat se pitte al so bietjie hard word.) 250 g botter. Een koppie suiker. Drie eiers. Een en ‘n half teelepel bakpoeier. Een teelepel sout. Smelt die botter en meng al … Bread In A Can, Banting Bread, South African Recipes, Ethnic Recipes, Ciabatta Bread Recipe, Bread Recipes, Cooking Recipes, Yummy Food, Treats

ADENDORFF MIELIEBROOD

Regte egte tradisionele Adendorff mieliebrood in ‘n koffieblik soos ons oupas en oumas dit gemaak het. Bestanddele: Ses koppies gemaalde mielies. ( Gebruik groenmielies wat se pitte al so bietjie hard word.) 250 g botter. Een koppie suiker. Drie eiers. Een en ‘n half teelepel bakpoeier. Een teelepel sout. Smelt die botter en meng al …