So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander
Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika
"Kinders van die wind" deur Koos du Plessis #afrikaans #gedigte #nederlands #segoed #dutch #suidafrika
Afrikaans - Laurika Rauch - Sonvanger #berealnotperfect @renaldi001
Die woorde uit jou mond wys hoe jou hart aan die binnekant lyk
#Afrikaans #Nederlands #idiome #segoed #suidafrika