Tien Minuut Poeding
KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
Biltong & aartappelslaai
ROMERIGE GESTOLDE WORTELSLAAI
Baie lekker Romerige Gestolde Wortelslaai
Romerige kerriehoender
Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.
Vinnige bierbrood
Dis die maklikste brood nóg! Moet net nie 'n sluk of twee van die bier drink nie - jy het elke druppel nodig. As die deeg te styf lyk, maak 'n tweede bier oop en gooi 'n bietjie by. Drink dan maar die res . . .
Bobotie oor die kole is moontlik
Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.
Ham-mosterd-en-kaas-pasteie
Sarie
Vinnige mieliebrood – resep
Daar is niks so lekker soos mieliebrood nie. Probeer hierdie eg Suid-Afrikaanse resep. Bestanddele: 500...
Karringmelk Vetkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie
jy het nodig: 4 kop koekmeel 4 groot eiers 1 kop karringmelk 4 tl bakpoeier halwe teelepel sout *olie om te braai So gemaak: In lekker groot mengbak, klits eiers en karingmelk goed saam Voeg nou re…
Kaas-en-mieliebrood
Sit voor saam met braaivleis of met ontbyt.
Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO
Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.
Marmite en Kaas Potbrood – Boerekos – Kook met Nostalgie
Dis nou ‘n lekker lekker die ! 1 Klaargemaakte Brooddeeg – by supermark 250 g Botter 4 tl Marmite 150 g Cheddar Kaas Rooi peper na smaak (cayenne peper) . Voorverhit oond 180 C In ̵…
PAPTERT - verby lekker - Marinda Kook
Braaivleis met n paptert is die ware Jakob. Die paptert kan al die vorige dag gemaak word en net op die dag van die braai in die oond gesteek word. Jy kan n paptert verskeie geure en smake gee. Dis Continue reading PAPTERT – verby lekker→
Drie soorte plaatkoekies
Selfs die kieskeurigste kleinspan sal hierdie geniet.