African Quotes, Special Quotes, Inspiring Words, True Quotes, Godly Quotes, Stay Strong, Scripture Verses, Scriptures, Bible

Vrolik/joyful, verjaarsdag/birthday, blomme/flowers  Fotograaf: Hanneri de Wet

Vrolik/joyful, verjaarsdag/birthday, blomme/flowers Fotograaf: Hanneri de Wet

Lééf - Met hart en siel

Paasfees is skoonheid.

Vader God, ek dank U dat U my Vader is wat my liefhet en wat my koester. Ontwikkel in my, Here, die vermoë om te verduur, voort te duur en nooit moed verloor nie. Verpletter enige twyfel wat probeer om in te sluip wanneer ek U nie sien beweeg in my lewe nie. Herinner my daagliks dat my kommunikasie met U, my gebede aan U, moet my eerste reaksie in goeie tye en slegte tye wees. In Jesus se naam

Vader God, ek dank U dat U my Vader is wat my liefhet en wat my koester…

Pinterest
Search