smul kerrie.

Collection by Annietjie Cloete

7 
Pins
 • 
7 
Followers

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

Sit hoender onder in ‘n kasserol Sny dik skywe uie bo-oor Maak sous van: 1/2 kop tamatiesous 1/2 kop bladjang 1/4 kop wostersous 1 opgehoopte eetl bruin uiesop 3 eetl suiker Smeer die …

WordPress.com

Sit hoender onder in ‘n kasserol Sny dik skywe uie bo-oor Maak sous van: 1/2 kop tamatiesous 1/2 kop bladjang 1/4 kop wostersous 1 opgehoopte eetl bruin uiesop 3 eetl suiker Smeer die …

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!
Curry RecipesMeat RecipesCooking RecipesRecipiesSouth African Dishes

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!

Boerekerrie. Foto: Tradisionele Kos ʼn Bietjie kerrie sal die gestel mos goeddoen, of hoe? (Uit: Spogresepte, Suid-Afrikaanse Vroue-lLandbou-unie) Lewer 4-6 porsies Bestanddele:  15 ml olyfolie 500 g beesbinneboud (topside), in blokkies gesny 1 groot ui, gekap 3 wortels, in blokkies gesny 2 aartappels, geskil en in blokkies gesny 375 ml beesvleisaftreksel 15 ml matige kerriepoeier 30 ml appelkooskonfyt 30 ml tamatiesous 5 ml borrie 10 ml mielieblom 60 ml druiweasyn 30 ml sultanas (opsioneel)…
Beef RecipesCooking RecipesEthnic RecipesRecipies

[Resep] Boerekerrie | Maroela Media

ʼn Bietjie kerrie sal die gestel mos goeddoen, of hoe?