vakansie

Collection by Annie du Preez

87 
Pins
 • 
18 
Followers
Freek's Cottage Farm

Freek's Cottage Farm | LekkeSlaap

Freek's Cottage is op 'n werkende Karooplaas geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorabokke en baie ander diere in aanraking kom. Jy kan selfs jou bergfiets saambring en die plaaspaadjies verken. As jy van varswatervisvang hou, kan jy in die dam kom lyn natmaak, of jy kan voëlkyk, voetslaan of kanovaart (bring asb. jou eie kano). Die naghemel is iets ongelooflik hier in die Karoo. Bring jou troeteldier saam - ons viervoetige vriende verdien immers…

Graaff-Reinet Akkommodasie - LekkeSlaap.co.za

Graaff-Reinet Akkommodasie - LekkeSlaap.co.za

Graaff-Reinet akkommodasie vir alle smake en begrotings! Ons bied 'n wye verskeidenheid fantastiese akkommodasie in Graaff-Reinet, met aanlyn bespreking en lekke ondersteuning.

Addo Self Catering

Addo Self Catering | LekkeSlaap

Hierdie ruim en gerieflike huis is reg in die middel van die dorpie Addo geleë. Dit is net 10 minute se ry van die hoofhek van die Addo Nasionale Olifantpark af en die ideale basis vir daguitstappies na die reservaat en omgewing. Addo Selfsorg is stapafstand van winkels en banke af. Die huis bestaan uit 4 onafhanklike en privaat selfsorg-eenhede wat perfek is vir paartjies of klein groepe. Die hoofhuis het 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, leefarea, binnebraai-area en plonspoel. Daar…

Bed and Breakfast At Dana, Port Elizabeth, South Africa - Booking.com

422 hotels in Port Elizabeth, South Africa.

Great savings on hotels in Port Elizabeth, South Africa online. Good availability and great rates. Read hotel reviews and choose the best hotel deal for your stay.

Bespreking by Sit-sit-so

Bespreking by Sit-sit-so

Kaart van Bergrivier

Bergrivier Eastern Cape | Kaart

Moeg vir die gejaagde moderne lewe? Besoek die plaas Bergrivier in die Oos-Kaap, en herlaai jou liggaam en gees se batterye. Beleef 'n ware eko-wegbreek waar jy kan ontspan in een van die rustigste toevlugsoorde in die natuur.Ons het 2 knus steenkothuise, 1 houthuisie, 2 egte ossewaens en 'n fantastiese kampeerterrein. Al die akkommodasie is selfsorg.Hierdie rusplek is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Port Elizabeth, en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp…

Bushman Rock Karoo Guesthouse

Bushman Rock Karoo Guesthouse | LekkeSlaap

Die Bushman Rock Karoo Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf op die plaas tussen Colesberg en Hanover in die hartjie van Karoo. Dit is die ideale plek om die natuurskoon van die Karoo te bewonder en jy kan rustig wandel, sterrekyk en die beeldskone Karoo-sonsondergang geniet. Gaste kan voëlkyk, visvang, swem, fietsry en nagritte geniet waar gaste die nagdiere op die plaas kan sien. Daar is 3 gemaklike en suite-eenhede. Twee van die gesinseenhede het slaapplek vir 4 gaste elk en die derde…

The Cottage

The Cottage |

The Cottage is 'n ouwêreldese selfsorg-eenheid in die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die eenheid staan op 'n groot eiendom op die Sondagsrivier en het lieflike uitsigte op die omliggende berge. The Cottage is ideaal vir 'n rustige blaaskans as jy op reis is en is 'n uiters gepaste oornagplek vir reisigers wat op pad is na vakansiebestemmings in die Oos- en Wes-Kaap. 'n Tydjie by The Cottage sal jou verfris en vernuwe. The Cottage huisves tot 4 gaste en is toegerus met 'n kombuis, badkamer…

Allendale Plaas Gaste Kothuis

Allendale Plaas Gaste Kothuis | LekkeSlaap

Allendale is 'n werkende plaas in die Oos-Kaap, in die pragtige Graaff-Reinet-distrik, die juweel van die Karoo, sentraal tussen Graaf-Reinet en Nieu-Bethesda. Deur selfsorg, aandete en bed & ontbyt in ons gesinseenheid aan te bied, maak ons hierdie skoonheid oop vir mense van die stad om die stilte van die Karoo te geniet. Wandelinge, 'n piekniek of skemerkelkies in die populierbos, vleisbraai onder die eindelose sterre of net ontspanning in die tuin: Allendale bied mense 'n plaaservaring…

Betty's Guesthouse

Betty's Guesthouse | LekkeSlaap

Klop aan by Betty's Guesthouse in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie gastehuis het 2 eenhede genaamd Betty's en Molly's. Betty's bied gerieflike slaapplek vir 9 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers (die een het 'n bad en 'n stort en die ander een het net 'n stort). Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die volledig toegeruste kombuis het sy eie privaat ingang. Molly's het 'n sitkamer/kombuisie met 'n slaapbank en 'n aparte slaapkamer met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n en…

Osfontein Gastehuis

Osfontein Gastehuis | LekkeSlaap

Osfontein is 'n selfsorgplaashuis met beeldskone uitsigte oor die Karoo-landskap. Dit is 40 km van Graaff-Reinet en 35 km van die prentjiemooi dorpie Nieu Bethesda af. Hier kan jy 'n leefstyl soortgelyk aan 100 jaar gelede beleef, sonder elektrisiteit, selfoon-ontvangs of diefwering. Gaste kom hierheen om te ontspan en Osfontein se rus en vrede te geniet. Daar is 4 slaapkamers in die huis met slaapplek vir 10 gaste. Beddegoed word voorsien. Kamer 1 het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Kamer 2 is…

Pine Lodge Resort, Port Elizabeth, South Africa - Booking.com

★★★ Pine Lodge Resort, Port Elizabeth, South Africa

Nestled amongst the indigenous flora of the Cape Recife Nature Reserve, just a stone's throw from the ocean, these timber cabins perfectly merge with the...

Dempsey's Guest House

Help! Which hotel is best?

I found these great hotels on Booking.com and love them all. Help me decide which one to book!

Obesa Lodge

Help! Which hotel is best?

I found these great hotels on Booking.com and love them all. Help me decide which one to book!

Beach Music

Help! Which hotel is best?

I found these great hotels on Booking.com and love them all. Help me decide which one to book!

A1 Kynaston B&B Jeffreys Bay

Accommodation in Jeffreys Bay - accommodation Jeffreys Bay - page 3

Jeffreys Bay accommodation South Africa. Accommodation in Jeffreys Bay South Africa. Hotels, bed and breakfasts and self catering accommodation Jeffreys Bay.