Resepte

Collection by Anneke Bonthuys

16 
Pins
 • 
24 
Followers
Anneke Bonthuys
Ouma Anna se kookmelkkoekies

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Baba-aartappelslaai met jogurt-Suurroomsous .... ongelooglike lekker slaai, jy sal die een weer maak !!

Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net ...

Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

YSKAS SJOKOLADE KARAMELTERT

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

berrie joghurt tert

Search Results for “kersfees nageregte” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.

marshmellow tert

KERSFEES Poedings/nageregte

MALVATERT Vulsel 1 blik (397g) Kondensmelk 2 houertjies vars room (2 x 250ml) 750g marsmellows (pienk en wit) in kwarte gesny 1 pak kersies (rooi en groen) (250g) in kwarte gesny 1/2 koppie suurl…

Bacon Jam is the ultimate spread for toast, eggs, sandwiches, and burgers! Also makes a great gift for the bacon lover!
Jam RecipesCanning RecipesCanning LabelsFree RecipesRecipiesBrunch

Bacon Jam Recipe - Belly Full

Bacon Jam is the ultimate spread for toast, eggs, sandwiches, and burgers! Also makes a great gift for the bacon lover!

2014-08-23-wortelslaai

GESTOLDE WORTELSLAAI - Food Lovers Recipes

GESTOLDE WORTELSLAAI Die gestolde wortelslaai is elke keer wat ek dit maak ‘n treffer. 1 blik fyn pynappel (410 g) 1 pakkie suurlemoenjellie (80 g) 100 g (125 ml) suiker 1 ml sout 200 g (500 ml) wortels fyn gerasper 1 pakkie Orley Whip kits versiersel (125 ml) Dreineer die sap van pynappel, dit moet […]

Happies: Pampoen muffins met kaneelsuiker

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...