South African recipes

Collection by Annie Beck - Lifestyle Ideas

175 
Pins
 • 
124 
Followers
Annie Beck - Lifestyle Ideas
  Gammon Recipes, Rib Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Baked Gammon, South African Recipes, Ethnic Recipes, Ham In The Oven, Christmas Meat

MAMMA SE GAMMON-HAM IN DEEG - Food Lovers Recipes

MAMMA SE GAMMON-HAM IN DEEG HEERLIKE MANIER OM JOU HAM/GAMMON GAAR TE MAAK Het nou net met Mamma gepraat – sy sê sy het die resep jare gelede by ‘n ou tannie gekry en mens moet maar self besluit hoeveel jy van wat nodig het, afhangende hoe groot jou ham is. Meng broodmeel en koekmeel […]

  Braai Recipes, Fish Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Copycat Recipes, Meat Recipes, Lemon Garlic Butter Sauce, Creamy Garlic Sauce

OCEAN BASKET KNOFFELSOUS

OCEAN BASKET KNOFFEL SOUS Vir die wat hom nog nie het nie -hy is 'n wenner saam met ALLE seekos 1 Kg Romi Margarine 1 L Cream 60g Fish Spice 200g Crushed Garlic 125ml Lemon Juice 20g Flour 1Kg Mussels Method: Melt Romi,add cream,Lemon Juice,Fish Spice,Garlic and Flour together and stir regulary. Do not allow the Mussel Sauce to come to a boil as it will over cook. Bron: Het hom lank terug op email by my vriendin gekry!*Henriette Wessels…

Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, South African Dumpling Recipe, Easy Delicious Recipes, Yummy Food, Curry Stew, Potato Dishes, Food Facts

KLUITJIES OP VLEISGEREGTE / DUMPLINGS

BOERE DUMPLINGS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kluitjies-op-vleisgeregte.html 3 ½ k Koekmeel 2 t Kitsgis 3 tlp Suiker 1 ½ tlp Sout ± 250 - 300ml Water. Meng die bestanddele (as jy 'n menger het sommer daarmee), maak toe met plastiek en laat rys terwyl jou vleis gaar word. Die laaste 20min, sit jou klein bolletjies op die vleis en maak die pot toe. MOENIE die pot oopmaak voor die tyd om is nie. En daar's hy!! OF GERBUIK GEKOOPTE BROODDEEG! Geplaas deur: Dalene…

Live, love, laugh and eat.: Stew and Dumplings (with speculaas spices and ontbijtkoek) South African Dumpling Recipe, South African Recipes, Beef Steak Recipes, Mince Recipes, Chicken Recipes, Food Network Recipes, Real Food Recipes, Cooking Recipes, Kitchens

Kluitjies (Dumplings) – Boerekos – Kook met Nostalgie

250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droë bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmeng…

Bbq Pie / Kwaai Braai Paai recipe: You can add or omit ingredients to taste. Braai Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Oven Recipes, Braai Pie, South African Recipes

Bbq Pie / Kwaai Braai Paai

Bbq Pie / Kwaai Braai Paai recipe: You can add or omit ingredients to taste.