Karamel-melktert
’n Wenresep van die YOU-leser Shanleigh House.
Suurlemoenmeringuetert
1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1
Pynappel kaaskoek
Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.
Kaaskoek in 4 minute ! * 1 liter jogurt van jou keuse * 1 blikkie kondensmelk * tenniskoekies en gesmelte botter om to meng Metode : Krummel die koekies onder in 'n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak. Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar! Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is en geniet !
Oreo-kaaskoek
Hierdie kaaskoek kry vlerke met Oreokoekies.
Mareli's quick crustless milk tart
We celebrate National Milk Tart Day! Do you remember Mareli Visser on Koekedoor on Kyknet?…
SARIE
Ons ken almal die klassieke hertzoggie gemaak van broskors, goeie appelkooskonfyt en sagte klapper-meringue-bollag. Hier is net 'n groter weergawe - genoeg vir almal! Herman wys stap vir stap hoe om dit te maak.