Mareli Visser, Koekedoor-wenner is van Douglas met haar koekblik op die Koekedoorstel.

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade

Die Koekedoor Corli gebruik Tannie Barbara van Australië se resep, maar maak dit ook haar eie. Probeer gerus dié heerlike bobotie-pasteitjies.

kykNET Resepte - Vir 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak, skakel in op kykNET (Kanaal

Anja gebruik jogurt om fudge se soet ietwat te tem. Kry dié resep, wat in die tweede episode van Koekedoor voorberei is, hier.

Kry dié resep, wat in die tweede episode van Koekedoor voorberei is, hier.

Mareli se maklike piesangbrood l Die naam sê alles. Maklik. Vinnig. Báie lekker. Die resep lewer ’n groot brood – genoeg vir ’n groot gesin.

Mareli se maklike piesangbrood l Die naam sê alles. Die resep lewer ’n groot brood – genoeg vir ’n groot gesin.

Dié staatmaker waarmee ek altyd my gaste beïndruk, is lekker klam en bly ’n paar dae vars. Bak dit in van ’n ringpan tot ’n broodpan, selfs in kolwyntjiepannetjies. Onthou net om die baktyd aan te pas

Dié staatmaker waarmee ek altyd my gaste beïndruk, is lekker klam en bly ’n paar dae vars. Bak dit in van ’n ringpan tot ’n broodpan, selfs in kolwyntjiepannetjies.

Corli het met haar oudisiekoek vir Koekedoor gewys dat eenvoud ook harte steel. Kry die resep vir haar suurlemoen-joghurtkoek hier.

kykNET Resepte - Vir 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak, skakel in op kykNET (Kanaal

Pinterest
Search