Koek en terte

Collection by Annet-Marie Nel

7 
Pins
Annet-Marie Nel
The BEST Vanilla Cupcake & the BEST Coffee Buttercream Frosting.thekit… The BEST Vanilla Cupcake & the BEST Coffee Buttercream Frosting. Cupcake Recipes, Baking Recipes, Cupcake Cakes, Dessert Recipes, Cup Cakes, Simple Cupcake Recipe, Cupcake Emoji, Best Vanilla Cupcake Recipe, Fairy Cakes

The BEST Vanilla Cupcake + the BEST Coffee Buttercream

The BEST Vanilla Cupcake & the BEST Coffee Buttercream Frosting. Yum! www.thekitchenismyplayground.com

Liesl du Plessis van Bloemfontein se WEN-KAASKOEK is maklik, lekker en ’n waardige wenner. Daar het ongelukkig 'n foutjie ingeglip by die bestanddele van dié kaaskoek - 2 eiers is uitgelaat. Sweet Pie, Sweet Tarts, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Bites, Desserts, Kos, Mini Cheesecakes, Let Them Eat Cake

Bloemfontein spog met wen-kaaskoek

Liesl du Plessis se kaaskoek is maklik, lekker en ’n waardige wenner

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Food Cakes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Pudding Desserts, Kos, Mousse

Cremora-koffietert

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Dessert Recipes, Avocado Tree, South African Recipes, Condensed Milk, Something Sweet, Baking Ideas, Kos, Recipies

Vlatert

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die bo-laag. Kors 1 pakkie klapperkoekies, fyn gedruk... 50 ml botter, gesmelt 45 ml kondensmelk 3 ml kaneel Vulsel 500 ml melk 15 ml botter 60 ml vlapoeier 45 ml suiker Knippie sout Bo-laag: 1 blik kondensmelk 100 ml suurlemoensap 1 blikkie grenadella-pulp Meng al die bestanddele vir die kors saam en druk dit op die bodem van ‘n gesmeerde tertbord van 30 cm x 20…

WORTELKOEK met bietjie kakao in die roomkaasversiersel uit Wenresepte 2 Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, Kos, South African Desserts

[Resep] Sjokolade-wortelkoek | Maroela Media

Reinette Lotter van Stellenbosch het al verskeie pryse met hierdie resep gewen, onder meer ’n motor in Huisgenoot se Groot Bakwedstryd in 1982.