die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

Cacao Facts 101 - Health Benefits of Cacao - Healthy Food Raw Diets

IDEAL-MELK SJOKOLADE KOEK KOEK: 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte  SOUS: ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker  VERSIERING: 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk  KOEK: Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng met water, melk en eiergele by. Klits goed. Voeg bakpoeier by eierwitte en klits weer. Vou eierwitte in by…

Chocolate cake pudding

Ingredients 250 ml c) flour 375 ml ½ c) sugar 1 ml (¼ t) salt 10 ml t) baking powder 60 ml (¼ c) cocoa powder 125 ml (½ c) boiling water 125 ml (½ c) oil 4 eggs, separated 1 can g) evaporated milk big slab g) Cadbury hazelnut…

GEBAKTE KONDENSMELK TERT

GEBAKTE KONDENSMELK TERT

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

Pinterest
Search