Resepte - Afrikaans

Collection by Annetjie Marx

90 
Pins
 • 
12 
Followers
Onion, Bacon and Spinach Tart

Onion, Bacon and Spinach Tart

1 piecrust 4 slices bacon, cut crosswise into ¼-inch slices 6 cups baby spinach 1½ pounds yellow onions (about 4), halved and cut crosswise into ¼-inch slices (6 cups) ¾ teaspoon salt ¼ teaspoon dr…

Peppermint Crisp Tart, South African Dessert - my absolute favourite! Cream, caramel, mint chocolate mmmmmmm

Peppermint Crisp Tart, South African Dessert - my absolute favourite! Cream, caramel, mint chocolate mmmmmmm

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

Tamatie en uiesous

Tamatie en uiesous

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Droom Appeltert | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…