Afrikaans

Collection by Annestatia van rensburg

35 
Pins
 • 
7 
Followers
annestatia van rensburg
Give your third graders some reading practice and help them improve their vocabulary skills with this simple reading comprehension worksheet, ‘Wilma’s Greeting: Reading Comprehension’. 2nd Grade Reading Comprehension, 7th Grade Reading, Phonics Reading, Comprehension Activities, Teaching Reading, Comprehension Exercises, Reading Response, Worksheets For Grade 3, Reading Worksheets

Wilma's Greeting: Reading Comprehension

Give your third graders some reading practice and help them improve their vocabulary skills with this simple reading comprehension worksheet, ‘Wilma’s Greeting: Reading Comprehension’.

  2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Preschool Cutting Practice, Preschool Learning, Afrikaans Language, Teaching Aids, Cvc Words, Word Families

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, Phonics Worksheets, Kindergarten Worksheets, Teaching Skills, Teaching Aids, Teaching Reading, Afrikaans Language, Learn English Grammar

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

  Teaching Phonics, Math Literacy, 1st Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, Spelling Test Template, Afrikaans Language, Teacher Poems, Guided Reading Lessons, Teachers Aide

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

  Worksheets For Grade 3, Writing Practice Worksheets, Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Teaching Phonics, Teaching Aids, Napoleon Hill

Diftonge Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 2 [PDF] Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: ie, oe, ou, ui, eu, ei Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Skryf eie sinne

  Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Learning To Write, Preschool Learning, Napoleon Hill, 2nd Grade Spelling Words, Afrikaans Language, Teacher Helper, Spanish Language Learning

Dubbelklanke Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klankfamilie leeskaart in. - 27 Bladsye Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Woordfamilies: Lees die woorde Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Sorteer woorde volgens klanke Bou eie woorde en teken 'n bypassende prent Ouditiiewe diskriminasie: Sê die prent se naam. Luister na die middelklank. Vul die klank in vir die…

  Elderly Activities, Dementia Activities, Class Activities, Educational Activities, Physical Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Grade R Worksheets

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf Read more…