South African Recipes PINEAPPLE FRIDGE TART  (Megan)

4 ingredients: 2 packets Tennis biscuits 1 can Crushed pineapple (or pineapple pieces) 1 can evaporated milk (chilled) 1 pkg Pineapple flavour jelly I remember this from my childhood x

Marshmallow Fridge Tart

Marshmallow Fridge Tart

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Malvatert Retroresep

Malvatert Retroresep Nuttige Wenke Saamgestel deur: Elsa Buys en Johnny Hamman Bestanddele 1 pakkie tennisbeskuitjies 125 ml suurlemo.

Spek-en-chorizo-tert. Hester Erasmus van Primrose, Gauteng, het hierdie resep met ons gedeel.

Spek-en-chorizo-tert

Spek-en-chorizo-tert. Hester Erasmus van Primrose, Gauteng, het hierdie resep met ons gedeel.

Amarula Fridge Tart

Amarula Fridge Tart: 2 Packets of Tennis Biscuits 1 Tin Caramel Condensed Milk or Pie filling Amarula 300 ml (that’s where the tipsy part comes in) 3 Cups Milk 2 Heaped table spoons Corn flour 1 Heaped tablespoon Flour 4 eggs ¾ Cup Sugar

Pinterest
Search