Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra... EM

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Pinterest
Search