Cookies

Collection by Annelize Enslin • Last updated 12 weeks ago

33 
Pins
Try the best blueberry muffin recipe.This Blueberry Muffin Recipe is so yummy.These easy blueberry muffins are amazing.The best blueberry muffins recipe!

Blueberry Muffin Recipe - Easy Blueberry Muffins You will love!

·
31 reviews
·
25 minutes
·

Try the best blueberry muffin recipe.This Blueberry Muffin Recipe is so yummy.These easy blueberry muffins are amazing.

Heeeeeeeeeeeeeeeeeeerlik.  Kan in balletjies gerol word, blokkies gesny word of in lang dadelvingers omskep word: Bestandele: 250 g (½ ...

Dadelvingers

Heeeeeeeeeeeeeeeeeeerlik. Kan in balletjies gerol word, blokkies gesny word of in lang dadelvingers omskep word: Bestandele: 250 g (½ ...

Blits Poeding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruismeel, kwart t sout, 1 t fyn gemmer en 2 t asyn in bak. Strooi 1 k bruin suiker bo-oor deeg en dan 3 k kookwater. Bak 30-35 minute tot goudbruin en gaar. Poeding maak ‘n dik sous onder in bak. Bedien met roomys of vla.

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm.  Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute.   Gebruik soos verkies.

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Light and tender focaccia bread, soaked with butter, garlic, cheese and herbs. Perfect for sopping up rich marinara or the last of your soup.

Garlic Cheese Focaccia Bread

Light and tender homemade focaccia bread, topped with butter, garlic, cheese and herbs.

Ongeveer 36 blokkies 125 g (¼ blok) botter 125 ml (½ k) sagte bruinsuiker 45 ml (3 e) kakao 397 g (1 blik) kondensmelk 5 ml (1 t) vanielje 125 ml (½ k) sultanas 125 ml (½ k) korente 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer 60 ml (4 e) sjokoladesplinters (choc chips) 100 g (1 pakkie) pekanneute, grof gekap 200 g (1 pakkie) Romany Creams, grof gekap 200 g (1 pakkie) Eat Sum Mor-koekies, grof gekap 1. Smelt botter en suiker oor lae hitte in kastrol terwyl geroer word tot meeste van…

Sjokolade-en-vrugte-blokkies

Ongeveer 36 blokkies Bestanddele 125 g (¼ blok) botter 125 ml (½ k) sagte bruinsuiker