#afrikaans #verjaardagwense #verjaarsdag
Briefie om vir jou te sê jy is baie spesiaal vir my
Tot vissies verdrink en my ogies ophoublink; Tot my hartjie ophou klop en my asemhaling flop; Tot skapies ophou wei, sal jy my maatjie bly, want jy is sooooooooo kosbaar vir my!
Loer net gou om te hoor of jy ok is? More
'n spesiale-blou-maandag drukkie vir jou