Caramel Cheesecake Bites - There are yummy bites everywhere. I do my best to stay away from most of them. These however, are worth every calorie I put in my mouth. They are my husbands favorite too. I use an almond crust instead of the sugary cookie crust

Previously Pinner Said: Caramel Cheesecake Bites Great recipe! I added chopped apples and for a quick caramel topping I microwaved Kraft caramel and half and half!

Ciabatta is daai taai brood met die groot rysgate. Die naam beteken letterlik “pantoffel” en verwys na die vorm van die brood. Vir dié resep gebruik jy ’n elektriese menger.  "Brood is die koning van die tafel en ales anders daarop is die koninklike hof wat die koning omring." - Louis Bromfield, Amerikaanse skrywer

Great- now I have a desperate yearning for fresh bread and. no fresh bread. I sense a baking session in my future. via Cloud Cuckoo

a02eaed74a4ba8af77d8510bbdfb195c

Mini Shepherd's Pot Pies

Can't wait to try Mini Shepherd’s Pot Pies - Mini shepherd’s pies are sure to be a new family favorite recipe! Use purchased or leftover mashed potatoes for a quick and easy meal.

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei

Lamspastei, As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n…

Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke. Genoeg vir: 4-6 blikke Bereidingstyd: 25...

Mieliebrood met pynappel Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die ...

Pinterest
Search