Afrikaans

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

mens kan verder loop as hardloop.. wees geduldig vir die dinge wat die moeite werd is! <3

mens kan verder loop as hardloop. wees geduldig vir die dinge wat die moeite werd is!

"Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het." - CJ Langenhoven #quotes #words #inspiration

"Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het." - CJ Langenhoven #quotes #words #inspiration

Afrikaans Quotes, Rose, Ideas, Image, Board, Brush Lettering, Happy Marriage, Quotes Motivation, Stone Art

Pinterest
Search